tag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post2290797482711237746..comments2023-09-01T15:27:26.611+02:00Comments on Lekkerkry Plaas: Februarie 2009Lekkerkry Plaashttp://www.blogger.com/profile/02752251504364736088noreply@blogger.comBlogger152125tag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-54654484242671135922013-06-08T12:24:58.810+02:002013-06-08T12:24:58.810+02:00Paradisus Rental accommodations absolutely an all-...Paradisus Rental accommodations absolutely an all-inclusive deluxe resorts item could be managed and also Melia Places " international ". How about go along with factors i showed discussing. If you become a medium-duty product, that Fashion 810 is wonderful for household goods, boutique stores, and donut merchants.
Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-86719248512454618582013-02-07T21:07:46.029+02:002013-02-07T21:07:46.029+02:00top [url=http://www.c-online-casino.co.uk/]casino[...top [url=http://www.c-online-casino.co.uk/]casino[/url] brake the latest [url=http://www.realcazinoz.com/]online casinos[/url] autonomous no deposit reward at the foremost [url=http://www.baywatchcasino.com/]casino bonus
[/url].Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-36807018331529865182009-03-02T20:14:00.000+02:002009-03-02T20:14:00.000+02:00En toe? Hoe was die toets, Vriendin? Ag, ek gaan...En toe? Hoe was die toets, Vriendin? Ag, ek gaan sit sommer saam met jou op die rooi mat, hoor?

Vandag het ons 'n verskriklike belangrike rugbykommentator en Oud-Springbok se vrou se knieggies na gekyk. Verbeel ek my dat hulle 2 kindertjies het, maar hy 3? Dit het my net weer verstom hoeveel 'flair' hierdie mense het en hoe min hulle deel is van die algemene reëls van die gevestigde, beproefde, veiligheidsmaatreëls wat alle mense tref wanneer hulle bespreek is vir teater. Nil per os vir ten minste 6 ure!! Daar daag hierdie lieflike mens toe op met 'n chappie-innie-bêkkie!! Sy ruik die ene pepperment en parfuum en daai lyfie is nog net so perfek soos in die dae toe sy die skares mal gemaak het! Ai toggie, ek het 'n lekker werk!!!! ;-))Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-70461526046071431882009-03-02T07:40:00.000+02:002009-03-02T07:40:00.000+02:00Jeweeltjie, jou stoutgat!! Om my so op die rooima...Jeweeltjie, jou stoutgat!! Om my so op die rooimat te kom sit terwyl dit so ROF gaan! Sies vir jou! Kan nie help om te grinnik nie...

Dankie dat jy aan my dink, ek het dit so nodig, hierdie derde-jaar ding is soos 'n monster wat byt! In die woorde van 'n jong-studente-vriendin... ek is vrek bang dat ek nie my doelwitte kan bereik nie!!

Nou het ek sommer al die pompie-werkies ook afgehandel, en nou is dit weer neus in die boek!! Mooi dag vir almal... lag die blou Maandag af, en geniet die week!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-68473518154850001572009-03-02T04:46:00.000+02:002009-03-02T04:46:00.000+02:00Ai, Liewe Vroulief, hoe lekker om jou weer te sien...Ai, Liewe Vroulief, hoe lekker om jou weer te sien!! Ek het geweet dat as ek van die neus-innie-boek skryf, jy jouself gaan kom verduidelik! ;-)) Hoe gaan dit met Blomkind se studies en ontgroening? So 2 jaar gelede het ek ook Liefkind se hele kamer oorgedoen en dit was so 'n bevredigende lekkerkry om haar gesiggie te kon afneem toe sy al die mooi sien!! Vriendin, sterkte vir jou 2 toetse hierdie week en al die leerdery wat daarmee gepaard gaan - jy weet ek dink baie aan jou!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-64104350480372497732009-03-01T22:08:00.000+02:002009-03-01T22:08:00.000+02:00Sjoe, ek was laaanklaas op die plaas, en ek mis al...Sjoe, ek was laaanklaas op die plaas, en ek mis al my vriende! Wie wil nie die neus in die boeke stories hoor nie..?? Dis ongelukkig die storie van my lewe op die oomblik! Skryf al weer twee toetse die week, en die broekie bewe!!

Maar die naweek was wild! Willer as wild, Middelkind het mos verjaardag gevier... Hier was maatjies, 'n lawaai, 'n deurmekaar huis.. Al wat ek kan sê is: Dit was woes en tussendeur probeer ek leer!!

Aangesien neus in die boek die storie van my lewe is..., moet almal maar die week styf, styf duimvashou... en nee, gelukkig het ek nie nou geisers wat bars of swembadpype wat breek nie - dit was verlede jaar my beurt - 'seblief dit moet nou eers weer iemand anders se beurt wees... Maar tussen al die toetse en take deur word hier in die huis geverf en rond geskuif en sooo.. Ploplap se kamer word bietjie ge'revamp' en hopelik is dit 'n heerlike verassing wanneer sy in die vars geverfde en op-gedolliede kamer instap wanneer sy in April bietjie kom kuier..

Nou't ek weer die glimlag in my dag gekry, en wens almal 'n lieflike week toe!
Lekker slaap almalAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-26639036941579189982009-03-01T20:58:00.000+02:002009-03-01T20:58:00.000+02:00Vlakkies!! Jou beknopte kommentaar oor die naweek...Vlakkies!! Jou beknopte kommentaar oor die naweek se sportgebeure is 'n treffer! Slegte nuus: Die slim weerman het allerhande stories vanaand gehad oor verspreide donnerbuie vanaand en môre, maar ek hou nogtans duimvas vir die Moedige Protea'tjies met hulle koppies wat nou nie meer hang nie!! Hoe gaan dit met Vroulief? Nee, ek wil nie neus-innie-boek-stories hoor nie! Wat gebeur andersins? Is daar slange op die erf wat haar laat skrik of pype wat bars of geizers wat nie meer werk nie? Sulke goeters gebeur met my en ek sal so bly wees om te hoor dat dit ook met ander vrouens gebeur - nie dat ek dit enig-iemand toewens nie!! ;-))

Die Suiderkruis is besonder helder vanaand met sy 'pointers' en al!

Mag julle almal 'n Skitterstêr week hê!! xxxxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-68424012945653172892009-03-01T19:20:00.000+02:002009-03-01T19:20:00.000+02:00Lat ek gou praat voorlat die Kietsie hierie ding s...Lat ek gou praat voorlat die Kietsie hierie ding so onner my agterent yt gat loop sta' veranner. Daar verannerie Stormpie toe inne briesie ennie babers maak dit net-net ennie Bulle knoopie Welpies se maanhaartjies ennie Katjies sien hulle se .... ehm kolletjies. Sommer sonner 'n spieël. En toe gat loop sta’ verleppie Proteas ok nog. Gelukkig tog het Koning Kallis 'n emmertjie water byderhand gehad. Toe tel daai Protea sy kop op en hy staat ewe trots daar oppie Wandelaars. Hoopie dit gat môre loop sta' reent daar in Johannesburgie. Want dan sallie Proteasie kan gat loop sta' wennie. Sal dam lekker wees om dan daai hoof ska'wagter se gesig te sien.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-15177421936519617092009-03-01T13:36:00.000+02:002009-03-01T13:36:00.000+02:00Uitgevang!!! Smousie, dis hoekom Liefkind 'n Peet...Uitgevang!!! Smousie, dis hoekom Liefkind 'n Peetma-Veertjie het... Hulle het lekker gekerk terwyl ek op my spannetjie gestaan en skree het!! Lief jou ôk baie, hoor? ;-))Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-83118802168165465722009-03-01T10:27:00.000+02:002009-03-01T10:27:00.000+02:00Van wanner is daar internet konneksie innie kerk w...Van wanner is daar internet konneksie innie kerk wonner ek stellig.
Lief vir jou ;))Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-67040852199037044072009-03-01T10:10:00.000+02:002009-03-01T10:10:00.000+02:00Ag Robyn, jy is sommer 'n Sonstraaltjie!! Geniet ...Ag Robyn, jy is sommer 'n Sonstraaltjie!! Geniet jou dag!

Smousie, wat help dit jy was op Nuweland en daar steek jou spannetjie jou innie skanne? :-(( My Kolkatjies, ai toggie, Vlakkies, wanneer het jy gesê gaan hulle 'n gamepie wen?

Makou, is jy dan weer verlief? Dit klink mos so as ek jou wip-in-die-stap reg lees? Geniet elke oomblik daarvan, hoor?

Spikkels, is Boeta se lewe in orde?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-31548793898800620822009-03-01T08:43:00.000+02:002009-03-01T08:43:00.000+02:00Jipeeeeeee!!!...BLOU BULLE!!!!!!...dankie tog...ai...Jipeeeeeee!!!...BLOU BULLE!!!!!!...dankie tog...ai,dit was ook maar n' naelskou wedstryd....elke keer is die tweede helfte van swakker gehalte,hulle moes ook maar keer vir n' vale....maar op die einde het ons darem gewen...maar ek dink daar sal bietjie sokkies opgetrek moet word!!!!...Stormers,julle wedstryd was na my mening uitstekend...volgehoue aanval en mooi hardloop wedstryd....jammer julle het dit nie gemaak....En het dit nou gereen hier aan my kant....walle en walle water....erg!!!..en vanoggend is dit die mooiste blousel blou dag wat jy kan droom voor.....die waterdruppels hang soos kristalle aan die takkies en blaartjies....knipogend in die helder sonstrale....dit voorspel n' heerlike dag.....dis n' dag om buite te wees en elke sonstraaltjie op te vang....Ek gaan ou Monstertjie uittrek, en die bosse invaar...die wind deur my hare voel waai..met modderspatsels tot op my gesig....heeeeerlik vry....uitgelate....en laf.....Leef en Beleef!!!!....mooi daggie vir elkeen...en onthou die Glimlag!!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-16558199816394266362009-02-28T08:37:00.000+02:002009-02-28T08:37:00.000+02:00Ou Mac, ek het al voor laasweek gebeginne bid. Pe...Ou Mac, ek het al voor laasweek gebeginne bid. Petrysie, jou boeta issie petykeer 'n onbeholpe mansmensie. Mansmense is onbeholpe mense. Dis nou mittie hysgoeters ennie gordyne en so. Dis hoekom onsie vroumense in onse lewens so nodig het.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-48857873861685112492009-02-27T12:50:00.000+02:002009-02-27T12:50:00.000+02:00Hierdie naweek gaan ek by my boeta in Malelane kui...Hierdie naweek gaan ek by my boeta in Malelane kuier, hy bly en werk nou daar. En hom help met gordyne en kruideniersware, hy's partykeer nogal 'n onbeholpe mansmens... EN Gentleman ry more vir twee weke Kgalagadi toe, op vakansie met hulle tente, saam met sy boetie en pel. EN EK KAN NIE SAAM NIE! Want dis JAAREINDE, en my baas se babatjie arriveer volgende week EN EN EN. Ag toggies. Volgende keer. :-(Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-7412535094654561912009-02-27T10:57:00.000+02:002009-02-27T10:57:00.000+02:00Daar'sy ... die meeste is gadaan en die res kan mo...Daar'sy ... die meeste is gadaan en die res kan more gedaan kom want daar is anner olifante inni laning ook en hippo byt alweer die krokodille enni (g)hoorlsie willi vi my wag 'ie.
More pak ons die bakkies - en Sondag spaander inni langpad .. BOTSWANA toe. Ons het toe 500 Bybels ingesamle gekry - en daar is rande oor om te help met die petrol ook.
Ja-nee RooiRobyn - is soos jy sê. Maar Juffrou het al laaaaaaank trug by die skool ons liedjie laat sing sing:"Tel jou seeninge een vir een ..."
Al wat ek nou vra is dat julle die groepie en die uitreik in gebed sal opdra. Asseblief?
Ja - jy kan vandag al begin, die aanvalle het al laasweek begin.
Hoekom issit dat nes wannir mens met Sy werk besig raak dan kom daai oukie meddie horings en vurk en gooi spennir inni worx? .. of toemaar, moenie antwoord nie - ek weet hoekom. Maar ek issi sterk 'ie en my gelofie is bai egering Daarom vra ek mooi, bidde vir ons. Asseblief?Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-16464205888877587042009-02-27T10:11:00.000+02:002009-02-27T10:11:00.000+02:00Hi julle! Ag dankie, Kieter. Dit is darem weer moo...Hi julle! Ag dankie, Kieter. Dit is darem weer moontlik om so elke nou en dan in te loer.

Die week het omtrent gevlieg! Dis alweer Vrydag en tyd vir baie rugby. Sterkte aan ons Kolkatjies en Babers doer oor die groot waters. Hopelik sal die Stormers ook die Bulle se vertoning van laasweek kan herhaal. Gaan die spook van Ellispark weer n rol speel more????

Dit is n lieflike oggend, ek het n wip in my stap en n bree glimlag op my bakkies. Seker omdat ek weet ek is spesiaal vir iemand daar buite! :-)))))

Dankie vir die fotos Jeweeltjie! Die kuikentjie is te pragtig. Hulle is so fyn en donsig, n mens wil hulle net optel en vashou. Gaan jy nou hoender boerin word??

Rooikop, ek dink hierdie gebeure word elke dag op ons wandelpaaie geplaas sodat ons kan stilstaan en dink aan al die voorregte wat so onverdiend op ons neersak. Dankie vir die deel daarvan!

Geniet die naweek!!!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-9376942463922288192009-02-27T05:28:00.000+02:002009-02-27T05:28:00.000+02:00Dis Vrydag!!! Dié van julle wat moontlik 'n Olifa...Dis Vrydag!!! Dié van julle wat moontlik 'n Olifantdag voorsien, sterkte! Ek hoop die dag gaan sommer vinnig verby in daardie geval. Voorspoed ook aan die rugbygeesdriftiges vir die naweek se wedstryde. Ek sien my geliefde verloorspannetjie speel eers Sondagoggend. Mmmmm, Liefkind sal my nooit vergewe as ek weer kerk mis nie!! Maar miskien kan een van julle my sms met die uitslae!! Ek sal my selfoon op vibreer sit!! ;-)))

Rooikoppie, ek hoop jou oggend het opnuut weer vir jou 'n mooi storie aangedra soos jy werk toe gery het...Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-18788452676176052012009-02-26T21:14:00.000+02:002009-02-26T21:14:00.000+02:00Hi Mirrelkind - lekker verjaar hoor! En so vir die...Hi Mirrelkind - lekker verjaar hoor! En so vir die ouers ook. Kan julle glo na al die reën geniet ek dit nog steeds!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-67667476886101363422009-02-26T16:04:00.000+02:002009-02-26T16:04:00.000+02:00Dis vir my lekker dat die groot druppels nou neerp...Dis vir my lekker dat die groot druppels nou neerplof op my patio, net buite my venster-van-omgee. Daar waar my ogies altyd verdwaal en droom...

Vlakkies en Vroulief, baie geluk met Mirrelkind se verjaarsdag vandag! Mag hy vir julle nog baie vreugdes gee!! Liefde, Jeweeltjie. xxxxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-6595717451987967922009-02-26T10:02:00.000+02:002009-02-26T10:02:00.000+02:00Goeie môre my maters.....so lekker om te sien alma...Goeie môre my maters.....so lekker om te sien almal is nog wel...en kuier so lekker op die stoep....Vanoggend het ek die sonsopkoms so staan en bekyk...dit bly nou eenmaal my gunsteling tyd van die dag....maar ek moet waarsku...dit word later en later...wat beteken...die herfs en winter is oppad....die kleure verander ook....na n' dieper skakering....Vanoggend oppad werk toe...sit ek so in die verkeer....en op die sypaadjie gewaar ek twee mense wat aangestap kom.....n' swart vrou en n' wit man...soos hulle nader kom...sien ek dat die swart vrou die man aan sy elmboog hou en sodoende stuur...en toe sien ek die wit stok...en besef die man is blind....en dink so by myself gelukkig het hy iemand wat hom elke dag kan help...maar toe hulle by die busstop kom...groet die swart vrou ewe plegtig...en daar gaan sy...oppad na haar werk...en toe weet ek...die vrou het net haar goeie daad vir die dag gedoen.....en dit het my net weer laat besef....hoe bevoorreg ons in die lewe is....en dankbaarheid het deur my gespoel....vir dit wat ek kan beleef...sien...en hoor....mooi daggie vir elkeen...wees lief vir mekaar....en glimlag.....Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-83305814397223614892009-02-26T08:49:00.000+02:002009-02-26T08:49:00.000+02:00More almal! Spikkels, jy moet gaan! Late gaan jy s...More almal! Spikkels, jy moet gaan! Late gaan jy spyt wees as jy nie het nie. Ons is nou al 22 jaar uit die skool uit en die spul soek mekaar nou op Bakkiesboek op dat die biesies bewe. En nou is al die breg van 12 jaar terug weg en almal voel gelukkig met waar hulle is.

Wille ding - so lekker om jou meer te sien.

Lekker dag almal - spesiaal vir Vorulief wat toets skryf en Jeweeltjie wat tuis is, as dit nog so werk.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-32814172305093278192009-02-25T18:07:00.000+02:002009-02-25T18:07:00.000+02:00Dankie Katjie. Die dood sleep mos 'n finaliteit m...Dankie Katjie. Die dood sleep mos 'n finaliteit met hom saam wat moeilik is om te begryp vir dié wat agterbly.

Spikkels, moenie geleenthede by jou laat verbygaan nie. Al is dit later net 'n giggel werd. Gaan spog met Gentleman!

Makou, sterkte met jou maandeinde. Ja, daar is 2 kuikentjies wat amper 2 weke oud is. Hulle is pragtig.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-54937778067384084212009-02-25T14:04:00.000+02:002009-02-25T14:04:00.000+02:00Hallo maters!Waarvoor moet ek pasop Jeweeltjie?? D...Hallo maters!

Waarvoor moet ek pasop Jeweeltjie?? Die arende, vogeltjies of mooi nooiens? :-))) Het jou donsige babas al aangekom? Jy sal bly wees om te hoor dat

Spikkels, ek het selwers daardie gevoel gekry gisteraand. Selfs die sonsondergange begin daardie asemrowende mooi herfs gedaantes aanneem! Gaan gerus na daardie reunie toe. Ek het myne gemis en is so spyt daaroor.

Gaan dit nog goed met die ander? Dit is so stil hier op die plaas dat selfs ek uit my skuilplek gekom het om te kom kyk. Miskien moet ons n soek geselskap uitstuur om die verdwaaldes te gaan soek.

Wat het geword van Groenie? Het sy ons sonder waarskuwing verlaat? Dalk is dit maar die druk van die syfers wereld. Myne begin juis die einde van die maand dan is dit weer stres en baie lang ure.

Geniet die res van hierdie klein Saterdag!!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-84124773770076699862009-02-25T11:31:00.000+02:002009-02-25T11:31:00.000+02:00Het gister my "ons-is-nou-tien-jaar-klaar-met-skoo...Het gister my "ons-is-nou-tien-jaar-klaar-met-skool -en-moet-dit-nou-vier" uitnodiging gekry, dis September. Is ek rerig lus om te gaan? Weet nie, dis mos maar gewoonlik 'n "kyk wie het hoe ver in die lewe gevorder" affêre, hou nie so baie van so 'n af"showery" nie. Maar dit sal nietemin goed wees om te sien hoe lyk die knopknieg-seuns en grootkuif-meisies van toe, nou.

En wie begin ook herfs in die lug te voel? Ek't skoon koud gekry gisteraand...Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-50757689547672087362009-02-25T09:50:00.000+02:002009-02-25T09:50:00.000+02:00'n Hele dag het in stilte op hierdie plaas verloop...'n Hele dag het in stilte op hierdie plaas verloop. Nou wat nou?Anonymousnoreply@blogger.com