tag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post5848474020034885812..comments2023-09-01T15:27:26.611+02:00Comments on Lekkerkry Plaas: Somer Kersfees tyd - dis Desember!Lekkerkry Plaashttp://www.blogger.com/profile/02752251504364736088noreply@blogger.comBlogger202125tag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-18615893739837060742013-05-10T03:52:56.760+02:002013-05-10T03:52:56.760+02:00I've been exploring for a little for any high ...I've been exploring for a little for any high quality articles or weblog posts in this kind of house . Exploring in Yahoo I finally stumbled upon this web site. Studying this information So i am glad to express that I've a verу just
гight uncanny feеling I fοunԁ out juѕt ωhаt
I needed. I such a lot indubitably ωill make
certаin to don?t forgеt this site anԁ provides it a look on a continuing basis.

Take a look at my pagе - diy hcgAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-20073818053097088262009-01-05T08:36:00.000+02:002009-01-05T08:36:00.000+02:00Het die mooiste wolke gesien die vakansie, nou nie...Het die mooiste wolke gesien die vakansie, nou nie oor ek vlieg nie, maar oor daar rerig mooi wolke in die lug was... :-) Is vandag eers terug, veilig, gelukkig, maar nog geensins in 'n bui vir werk nie. Hoop julle is al, en voorspoed vir elk. Ai, dit was nou 'n fantastiese lekker vakansie. Die son het ons gebrand, het kosse van alle kleure en geure op 'n oop vuur gemaak, tot pizza en pere in rooiwynsous met room... Genoeg van die kos dan. En gekamp in die mooie Golden Gate, kon nie glo dat dit so bibberkoud was in die aande nie. Bedags het die son geskyn, laatmiddag het die wind wild gewaai, en saans het dit lekker koud geword... En sterre. Ai, dit was goed.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-40970809012689839962009-01-05T00:40:00.000+02:002009-01-05T00:40:00.000+02:00Nefie? Hoe kom jy in die huis in .. ek dog Charlie...Nefie? Hoe kom jy in die huis in .. ek dog Charlie is nog inni Kaap? ... en waaaaaaar kruip jy nou vananaf uit? Ek't al gedog jy sit iewers inne tronk of watewer. EN, kry slag jou eie I-myl ... dis elkgeval verniet.Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-55708157087124372592009-01-04T21:24:00.000+02:002009-01-04T21:24:00.000+02:00Liewe vriende; Die Vlaktegesin is ook weer veilig...Liewe vriende; Die Vlaktegesin is ook weer veilig tuis, dit na ons ver, veeer gereis en na ons pragtige land gekyk het!

Ons vonkie was weg en is eers weer gister laatmiddag terug...
Daarom wil ek net eers vir al die kosbare mense van die plaas die wonderlikste en geseende 2009 toebid. Mag almal veilig en gekoester wees in ons Vader se hande.
Voor
Sy troon is die aarde gladnie so groot nie, daar is Kasie en Wb en Robyn... en Vlaktekind sommer almal sommer handevat-naby.. Dis regtig net 'n vonkie ver!

Dankie vir al die ondersteuning en aanmoediging wat ek van die plaasmense ontvang het die afgelope jare... Ek kan dit byna nie glo nie, maar ek is sowaar hierdie jaar al 'n 3e jaar student! Sjoe, so vlie die tyd onder ons deur.

Liewe maats, wat more terug gaan werk toe, mag dit alles gebeur met min struikelblokke en trane, met baie sukses en trots-tevredenheid!
Lekker slaap...Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-11494849913494127802009-01-04T20:24:00.000+02:002009-01-04T20:24:00.000+02:00Ai,tog!!!!....aan alle lekkertes kom daar mos ook ...Ai,tog!!!!....aan alle lekkertes kom daar mos ook n' einde...en dis nou die einde van my lui lekker tyd....môre oggend sal ek opstaan en die wilde paaie aandurf...gelukkig is al die woeste bestuurders nog nie terug...en ek sal met die wydste glimlag en positiewe gesindheid die kantoor deur oopsluit...en siedaar...die begin van 2009 se harde werk....Ek beter nou gou die laaste ditjies en datjies uitsorteer en doen en in die kooi spring...een laaaang gaap gee...en my oorgee aan die genadige rus.....Lekker slapies almal....Uncle...toe met daardie ogies....Dwergie moet rus kry...sy werk seker ook môre...☺☺☺Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-51254707113400469762009-01-04T15:31:00.000+02:002009-01-04T15:31:00.000+02:00Heigent-hert ou bitterbek .. issit AL wat jy kan d...Heigent-hert ou bitterbek .. issit AL wat jy kan doen? Moun en 2-ier inni nagte rondsluik agter karrikjis aan? Wort jynie groot'ie? Pleks loop slaap jy - en wat van arme Dwergie? Moet sy nou uitdie slaap gehou word vir jou nonsins? O-ja, en wat maak julle in Lagos? As jy wil migreer kan jy nie maar Ierland of NieZeeland toe skuif'ie?
Vir al jelle anner - Voorspoerrige niewejaar. GroetnisUnknownhttps://www.blogger.com/profile/03176877006114408820noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-60401964460007915742009-01-04T07:11:00.000+02:002009-01-04T07:11:00.000+02:00Goeie môre al die maters,ja,Jewlsie ,ek is veilig ...Goeie môre al die maters,ja,Jewlsie ,ek is veilig by die huis,en eerstens wil ek net aan elkeen n'baie Voorspoedige,liefdevolle en gesonde 2009 toe wens,mag elkeen elke dag met n' glimlag opstaan en weet jy is baie spesiaal....my rustydjie in die berge was heeeeerlik,ek kon, nes Spikkels elke aand die helder sterre dophou,en myself verwonder aan die wonderlike skepping,en as ek so by die vuurtjie sit,was elkeen van julle in my hart,die natuur het my weereens betower,en ek het teruggekom met nuwe krag.
Geniet hierdie dag...ennnn onthou die glimlag...xxxxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-75276381884931507942009-01-04T01:26:00.000+02:002009-01-04T01:26:00.000+02:00ek wag vir 01:30 dat ek DAKAR kan kyk .. intussen ...ek wag vir 01:30 dat ek DAKAR kan kyk .. intussen kyk ek maar hoe neek die BOKKE [blommetjies?] die Ozzaaas oppi krieketvelt op.Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-26326032472717055802009-01-03T19:41:00.000+02:002009-01-03T19:41:00.000+02:00♪♫♪♫ Honey I'm still free, take a chance on me!! ♪...♪♫♪♫ Honey I'm still free, take a chance on me!! ♪♪♪♫♪

Liefkind sê ons moet die muvie weer kyk! Lekkerrrrr!!!!

Wat doen julle almal vanaand? Anonymous, bibber jy lekker? ;-))Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-20019132736486599132009-01-03T19:33:00.000+02:002009-01-03T19:33:00.000+02:00Ek sien toe mos vandag op Facebook dat Robyn en Sp...Ek sien toe mos vandag op Facebook dat Robyn en Spikkels ewe veilig in Petoorsdorp sit, maar hulle kom groet nie!! En Vroulief was amper gister by die huis... Jitte, wonder ook of die katgesinnetjie veilig tuis is!! Ek en Liefkind het vanmiddag Mamma Mia uitgeneem op DVD. En het ons gesing en gedans!!! Ek bewonder Meryl Streep vir haar pragvertoning in die rolprent - dis ongelooflik goed!! Trek maar julle dansskoentjies aan oor 3 weke want ons gaan ABBA!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-44257823007579936292009-01-02T17:35:00.000+02:002009-01-02T17:35:00.000+02:00London, Lagos, Almere, Kaapstad en Petoorsdorp!! ...London, Lagos, Almere, Kaapstad en Petoorsdorp!! Sjoe, Leon, jy laat my sommer skuldig voel met jou mooi woorde!! Pappa bel netnou om te sê dat ek hulle so baie bederf het die laaste week, dat hy my nou sommer baie mis! Maar ek is bly om terug te wees by al die goedjies waarvoor ek so omgee. Die skilpad het toe nooit van die Kaap af gekom nie, maar ons lewens het kleur gekry deur 'n piepklein katjie en twee hoenderhennetjies! Ek wens julle kon vir Rooiveer en Spikkels sien vlerksleep het!! ;-))

My woordtalente laat my in die steek vandag, maar my omgee nooit nie!! Mag dit 'n besonderse mooi jaar vir jou wees! Liefde, Jewls xxxxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-21657503499754138482009-01-01T03:10:00.000+02:002009-01-01T03:10:00.000+02:00My dom vingers veroorsaak dat ek anonymous vir jul...My dom vingers veroorsaak dat ek anonymous vir jul wêreldwyd soek. Dankie tog Sy vingers is nie so dom nie en dat Hy ieder en elk van ons by die naam ken nê. Mag ons Hom hierdie jaar ons op ons naam hoor roep en mag ons hom antwoord deur al die talente wat Hy ons gun tot hul maksimum te benut.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-57639423272563441452009-01-01T02:30:00.000+02:002009-01-01T02:30:00.000+02:00London, Lagos en Amsterdam do you copy?London, Lagos en Amsterdam do you copy?Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-30445553880463427352008-12-31T19:45:00.000+02:002008-12-31T19:45:00.000+02:00Lyk vir my dis net London, Lagos en Amsterdam wat ...Lyk vir my dis net London, Lagos en Amsterdam wat op die plaas kuier. Ons pelle by die huis is maar baie stil. Waar julle ook al is, ek wens julle almal 'n mooi Oujaarsaand. En as dit by julle twaalf uur is dan kyk ek vir die sterre in die Hollandse vriesnag, en dink ek aan julle, en dan wens ek julle 'n Voorspoedige Nuwejaar toe, goeie gesondheid, liefde, en vrede vir almal!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-14372903644351427122008-12-30T21:33:00.000+02:002008-12-30T21:33:00.000+02:00Dankie Kaasman ... [ek vermoed dis Boggejaan wat s...Dankie Kaasman ... [ek vermoed dis Boggejaan wat so koulik is ...]
Aan ALMAL wat hier verbykom
'n BAIE BAIE Geseende Nuwejaar en 'n mooi gelukkige tevrede kommervrye 2009 vir jou [ek lieg bikki oor kommervry ... maar dit hang van jou af .. (en jou Geloof)]
Vrede vir julle
Mac & DwergieUnknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-7772437925465207272008-12-30T19:47:00.000+02:002008-12-30T19:47:00.000+02:00Mac, ek is nou nie die naamlose een nie maar dit w...Mac, ek is nou nie die naamlose een nie maar dit was vroeg vandag minus 8 grade. Maar snaaks genoeg aangesien die son die heel dag skyn en daar glad nie wind is nie is dit nogal aangenaam. Natuurlik wel met baie kilos protective clothing. Maar dis in elk geval beter as plus 8 met reën en storm. Die ys vorm al beter op die water, ek gaan môre probeer vir die fodies. Sneeu is daar nie en word ook nie verwag nie. Sterkte daar in Laag-Osland se sauna.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-71443215859466405482008-12-30T17:36:00.000+02:002008-12-30T17:36:00.000+02:00en ek moet nou begaan wees oor naamlose mense wat ...en ek moet nou begaan wees oor naamlose mense wat koud kry??? Hier in Lagos is dit presies in die middel van hulle winter, die lugversorgers sukkel om die tem AF te bring na 22 want buite is dit 31 en die humid is 82% ... koulik ... wil jy kom kuijir ... hier in Lagos ?? :-))Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-76247145281122881372008-12-30T14:51:00.000+02:002008-12-30T14:51:00.000+02:00mmmminus sssses gggrade, bbbbliksem dis kkkkoud.mmmminus sssses gggrade, bbbbliksem dis kkkkoud.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-10795709833038809962008-12-28T13:12:00.000+02:002008-12-28T13:12:00.000+02:00Heijdaa Kaasman ... Kersfees was goed vir ons .. h...Heijdaa Kaasman ... Kersfees was goed vir ons .. hier is nog trosse Boeremense in LaagOs land en allie koelleegas van Dwergie wat ook hier bevind het het byeengekom, elkeen met sy 'eie' geregte [Dwergie was lui vir kook, so ek het gemaak] almal pak uit op die tafel en dan skep jy wat lekker lyk .. My bakke was leeg ;-/)
Nou jaaaaaaaaaag ons vir NUWE jaar, 3 Jannewarie iisit 'n OU tweedehandse jaar en begin loor ans die kalender en tel die maande af na Krisnis dat ons kan 'rus' ... ja-nee, daai Omie het waar gedig: Repos alieurs [die rus is elders] ... ag was ek maar in die tentjie klein ... ek sou tog, o, so gelukkig sein ...
Julle weet mos? Maar ekke? Ekke is vrekgelukkig en tevree, want ek het vir Jesus en Hy het my 'n Dwergie gegee .. ek is tevree.Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-59430258311475128752008-12-28T00:27:00.000+02:002008-12-28T00:27:00.000+02:00Gedurende Kersfees het die son geskyn oor Laag-Kaa...Gedurende Kersfees het die son geskyn oor Laag-Kaasland, maar was dit koud! En dit word nog erger want die temperatuur gaan hierdie week sak tot minus 8 grade. Die ys is alreeds besig om vorm te kry op die waters van Kaasland, en die ysskaatsers raak nou baie opgewonde. As dit alles so uitwerk gaan daar mooi fodies geneem word. - Kersfees by my was rustig en mooi, goeie vriende maak goeie geselskap. Kossies? Yummie! Glad nie pelle gemaak met vegetariërs nie. Kangaroe steaks, volstruis en nog meer van die eksotiese disse, saam met goeie wyn en peuseldinge left-right-&-centre. Ek het dit geniet. - Mac, hoe was Krismis in Laag-Osland? - Vlakkies, geniet jy dit by die huis? (Eintlik 'n dom vraag) - Jeweeltjie, is Liefkind alweer veilig terug? - Geniet julle almal se naweek!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-88376364927037745052008-12-27T10:21:00.000+02:002008-12-27T10:21:00.000+02:00Ek hoop en vertrou dat al my plaas maters n wonder...Ek hoop en vertrou dat al my plaas maters n wonderlike en veilige Kersfees gehad het. Dankie vir al die verjaarsdag boodskappe oorlat ek nou nog n jaar ouer is!

Lyk my met die ouer word kry n mens meer geduld en wysheid, want ek het gister een van my beste rondtes golf nog gespeel! :-)

Mag 2009 n uitstekende en voorspoedige jaar wees vir elkeen van julle en julle geliefdes. Ek wens julle almal net baie liefde, goeie gesondheid, geen stres en baie seeninge toe!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-89370532392815157762008-12-26T21:32:00.000+02:002008-12-26T21:32:00.000+02:00Iewers in die verte tok-tok die windpomp soos die ...Iewers in die verte tok-tok die windpomp soos die koel windjie stoot uit die suide. Die sterre is so helder mens kan amper aan dit vat en iewers na Smithfield se kant toe slaan die weerlig elke nou en dan uit. Mens ruik die bossies en die belofte van reën en die rustigheid spoel net oor jou.

Ons skryf hier van die stoep op Boorfontein - distrik Bethulie, oppad na Smithfield terwyl ons suie aan 'n Baronnetjie en na 'n heerlike aandete van visvoorgereg, skaapboud, pampoenpasty, rys, aartappels, slaai en gemengde groentegereg. Die sjokolade mousse is ok al lankal op en al die katjies slaap - net ons twee, die sterre en die hondjies op die stoep.

Lekker aand en lekker slaap. En veels geluk Makou-ding!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-42499239098756418462008-12-26T21:31:00.000+02:002008-12-26T21:31:00.000+02:00Iewers in die verte tok-tok die windpomp soos die ...Iewers in die verte tok-tok die windpomp soos die koel windjie stoot uit die suide. Die sterre is so helder mens kan amper aan dit vat en iewers na Smithfield se kant toe slaan die weerlig elke nou en dan uit. Mens ruik die bossies en die belofte van reën en die rustigheid spoel net oor jou.

Ons skryf hier van die stoep op Boorfontein - distrik Bethulie, oppad na Smithfield terwyl ons suie aan 'n Baronnetjie en na 'n heerlike aandete van visvoorgereg, skaapboud, pampoenpasty, rys, aartappels, slaai en gemengde groentegereg. Die sjokolade mousse is ok al lankal op en al die katjies slaap - net ons twee, die sterre en die hondjies op die stoep.

Lekker aand en lekker slaap. En veels geluk Makou-ding!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-40022706940184049082008-12-25T16:14:00.000+02:002008-12-25T16:14:00.000+02:00Makou, baie geluk met jou verjaardag, ek wens dat ...Makou, baie geluk met jou verjaardag, ek wens dat jou nuwe lewensjaar jou net geluk en voorspoed sal bring, en 'n glimlag wat amper te swaar sal wees om saam te dra.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-61133949590935525762008-12-25T13:39:00.000+02:002008-12-25T13:39:00.000+02:00Oe, sit ek myself dam nou hier en jammer kry! Wen...Oe, sit ek myself dam nou hier en jammer kry! Wens ek kon ook nou in die bosveld om 'n vuurtjie sit of potjiekos proe of saam met familie aansit by 'n tafel wat kreun onder wonderlike geregte soos beesrol, varkboud of souttong met mosterdsous! Ek wonder ook nou hoe Ondier, Kaasie en Uncle Mac hulle kersdag deurbring daar in die 'vreemde'? Gelukkig het Vlakkies my laas jaar genees van 'n sneeu-kersfees met sy foto's en sy woorde!! ;-)) Ag, ek hoop julle is almal gelukkig vandag, dat julle geliefd voel en net ontspan! Liefkind is oppad van die Kaap af huistoe - na my toe! Ek kan nie meer WAG nie!!!

Kiewiet, dit was lekker om jou weer te sien!! Hoe gaan dit met jou?Anonymousnoreply@blogger.com