tag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post7794343559723425532..comments2023-09-01T15:27:26.611+02:00Comments on Lekkerkry Plaas: En November is die maand vir werk klaarmaak en dink aan vakansie.Lekkerkry Plaashttp://www.blogger.com/profile/02752251504364736088noreply@blogger.comBlogger154125tag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-74461026447719885092008-12-02T04:31:00.000+02:002008-12-02T04:31:00.000+02:00..."die maan lê agteroor soos 'n omie wat wil lekk......"die maan lê agteroor soos 'n omie wat wil lekker lag." Pragtig Uncle Mac!! xxxxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-14467253638872033752008-12-02T00:12:00.000+02:002008-12-02T00:12:00.000+02:00Ons sit so 6grade bokant die ewenaar, die maan le ...Ons sit so 6grade bokant die ewenaar, die maan le agteroor soos 'n omie wat wil lekker lag. Weerskante blinkoog Jupiter en Venus ... en die hele skouspel getuig van die wonder van SY skepping en ek voel ekstra klein. Nee nie so klein nie - nog paar honnirt keer kleiner. Ai, wens 'k nou 'k was dourrrrr inni Klalahri inni rooi duine. Met 'n kameeldoringvuurtjie, springboklewer-oppi-kole met vetderm en niertjies. En 'n askoek. offe roosterbrooikjie. En koffi - sterk moerkoffi inne blikbeekir......Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-29270071761214735012008-12-01T19:45:00.000+02:002008-12-01T19:45:00.000+02:00Spikkels, Kasie, Smousie, Uncle Mac en Vroulief, b...Spikkels, Kasie, Smousie, Uncle Mac en Vroulief, baie dankie vir julle gelukwensings aan Liefkind! Soos ek julle spesiale boodskappe vir haar lees, blom sy al meer en meer en sê uiteindelik: "Skuif op, ek wil dankie sê!" Ek het haar hierdie eenkeer nie 'n dankie-sê toegelaat nie, maar weet net dat sy en ekke dit so baie waardeer het!!! Jupiter en Saturnus en die maan is blykbaar in lyn vanaand... Oe la laaaaa! Op hierdie oomblik!! Ek het netnou uitgestap en die wonder belewe met die miswolke wat spokerig skadu's gooi... Mmmm, dis lekker hier in donker Afrika!! Droomman, ek mis jou!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-77702203099574081902008-12-01T13:19:00.000+02:002008-12-01T13:19:00.000+02:00Halloooo, Dis sowaar een Desember!! Spikkel-patry...Halloooo, Dis sowaar een Desember!! Spikkel-patrys, jy moet maar weer die viool opneem hoor, dis goed vir die siel om hemelse musiek te maak, en dis nes Jewlsie sê daar is nie toeval nie!

Jewlsie druk jou liefkind 'n vet druk van tannie Vroulief af... so met die verjaardag. Is jy dan al met vakansie Jewls? Te heerlik!! Ek het klaar geleer vir die jaar, maar daar is nog geen sprake van vakansie nie!

Eers as Vlaktekind weer by die huis is, dan word daar erg vakansie gehou...

Hoop die eerste week in Desember is vir almal lieflik.. Hoop die einde-van-die-jaar-sindroom is nie te erg op die lyf nie...Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-72122194254171787452008-12-01T09:15:00.000+02:002008-12-01T09:15:00.000+02:00Veels geluk liewe Liefkind omdat jy verjaar het!! ...Veels geluk liewe Liefkind omdat jy verjaar het!! Mag die Here jou so seën dat jou toontjies omkrul van lekkerkry, jou mondjie altyd lag en jou traantjies net van blygeit kom!! En geluk ma-Jewlsie, jy het 'n pragtige dogter... ♥♥♥Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-56498020805616998392008-11-30T16:36:00.000+02:002008-11-30T16:36:00.000+02:00Hierdie hele naweek was dit so warm dit voel vir m...Hierdie hele naweek was dit so warm dit voel vir my ek is ook in Lagos... ;-))Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-51110277039412955162008-11-29T22:51:00.000+02:002008-11-29T22:51:00.000+02:00Bo'jaan - nounietoeval'ie ,maar tog ... net die va...Bo'jaan - nounietoeval'ie ,maar tog ... net die vanaand inni swembad storm 3-4 van Dwergie se koelleegas my: Vollene week we go toe The Beach ... ek haak af: maar hier staan sy dan [staan die Dwerg by die swembad] ... he-he-he-heeee, assik nie inni water wassie hettk 'n smeerklap gekry ... Maar on het darem vasgemaak, vollene naweek gaan ons SEE toe.Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-62815840287623285112008-11-29T20:17:00.000+02:002008-11-29T20:17:00.000+02:00Mac, as jou nou een dag avontuurlustig voel gaan b...Mac, as jou nou een dag avontuurlustig voel gaan besoek bietjie Idumota mark - of so-iets. Dis die grootste mark in Lagos dink ek. Wat 'n belewenis. Daar gaan nie duisende mense daar deur nie maar miljoene. Van Lagos se Lebanese gemeenskap weet ek. Een van my grootste verassings was een Sondag het iemand my na ' strandoord geneem, kan glad nie onthou waar or wat die naam is nie, dit was so uur-en-'n-half buite Lagos. Die mooiste tropiese strand met olie-palms. As jy sien hoe lyk Port Harcourt en die delta nou kan jy nie eitlik dink nie maar dit moes 'n verskriklike mooi land gewees het eens op 'n tyd. Onthou jy die ou Tarzan flieks? Omtrent so iets dink ek.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-26974951093292664642008-11-29T01:43:00.000+02:002008-11-29T01:43:00.000+02:00ek loop juis v'morre deer Sjopraait se rakke en lo...ek loop juis v'morre deer Sjopraait se rakke en loor daai groen goed soooo wat hulle stiekers opsit wat reken dis "prawns" .. ek het al groot krewe gesien, self uitgeduik dourrrr by RooiKlippies se koue Weskus waters - en 'k meen GROOT krewe. Maar hirri Lagos prawns hap-hap daa'm so aan daai Port Nollit kreef se gt vir saaiz. Natuurlik, is die grootste kreef wattik al van gehoor het die een wat wyle Willem Kaas by daai symste RooiKlippies gevang het. Die ding was so groot, hy moes die Beetle se agtersietse uithaal om hom gelaai te kry .... eendag sallik daai hele storie hier kwytraak. Iemand moet net mooi genoeg vra. ;) Bojaan, daai Okada triek is op my agenda. Jy moes noudiedag die komousjin sien toe ik meddi honne deur Lekki Mark loop loop het. Dwergie se drywer reken ek issi suiwer inni kop nie. Seg hy my: Big Sir, only the Lebanese walk there" Natuurlik is die Libanese in tjaarts vanni Mafja in hirri dorpie.
Maar noudat ek lus genoeg gemaak is ... net more issit prawns koop en Sondag triet 'k my Dwergie met daai knewels wattik in my nuwe wok gebraai het. Vlakte, ek het daai vonkdres vir Jeweelkjie oppi skaaip aangestuur. Sy het okki die nuwe een geberre nie .. en die ou ene vanni telkomsa.net werk nounie meer 'ie.
Ek se weer - jelle moet nie uitdraai hirri naweek nie.
Baai-de-wy: waa's daai Rooikop Anna?Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-29435146093556119272008-11-28T23:05:00.000+02:002008-11-28T23:05:00.000+02:00Vrek lus is ekke nou vir prawns. Was noudie aand b...Vrek lus is ekke nou vir prawns. Was noudie aand by 'n einde van 'n projek paartie en maak hulle toe soet chilli prawns - van die lekkerste wat ek nog ooit gehad het.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-16636876949839328262008-11-28T20:57:00.000+02:002008-11-28T20:57:00.000+02:00Mac van Lagos se skoek sal ek nie weet nie, maar h...Mac van Lagos se skoek sal ek nie weet nie, maar hulle het die grootste prawns (krewels???) wat ek nog ge-eet het. Lekker gril groeni nou. Ek hoop net altyd hulle is nie in daai Lagos strandmeer gevang nie, die dat hulle so lekker vet word :) Jy sal nog leer, as jy haastig huur vir jou 'n Okado - dis nou een van daai scooter taxis. Daai Honda'tjies is nog taaier as 'n Hilux. Maar jy moet geen vrees hê as jy agterop een van daai goed wil kilm nie. Van daai meer gepraat. ek het al gesien hoe maak oens dromme water daar vol en bottel dit om te verkoop, bly maar by die groot handelsmerke. Die brouerye se water is veilig. Mens kry mos ook sulke alkoholvrye Amstel daar.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-26144578965345448572008-11-28T19:29:00.000+02:002008-11-28T19:29:00.000+02:00Mac, as jy so tussenie snoeke ennie teksies ennie ...Mac, as jy so tussenie snoeke ennie teksies ennie bonthonne ennie Dwergie se toegestoomde bril deer 'n kansie kry, moet jy mit Jeweeltjie praat. Sy willie vir my jou vonkadres gee nie. Ek het mooi seblief gesê en ek blo ek sal mooi dankie sê ok. Daai toegestoomde bril. Ek wonner oor daai bedye van jou. Daar is anner goeters wat mens kan doen om glase te lat toestoom. Jy moet jou se oge opiie pad hou in daai plek Mac. Ek willie hoor vanne helse krêsh nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-38280936248482323892008-11-28T10:19:00.000+02:002008-11-28T10:19:00.000+02:00Oi, wat 'n mooie Vrydag! Vanaand is Kleinkiets se ...Oi, wat 'n mooie Vrydag! Vanaand is Kleinkiets se skoolkonsert - sy is so opgewonde, wel, soos 'n amper 4 jarige voor die skoolkonsert. Ons hoor al weke lank "Christmas carols" en onse ou klokkie gaan skattig lyk in haar helder oranje outfit.Nou hoop en bid ons vir 'n reënlose aand - hulle wil dit in die skooltjie se tuin doen. Die ou Father sê vanmore vir my dat hy op sy mooiste mooi gevra het of ons nie vir een dag net die stormpie kan misloop nie sodat vele kinderharte baie gelukkig kan wees. Ek hoor ook Kersvader kom....

En more gaan ons met die SAMBA mense saam (dis nou die meerlingvereniging) piekniek vir afsluiting. Blykbaar gaan daar 2 kersvaders kom - hulle doen als in meervoudige vorm. ;-)Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-40614344942430238022008-11-28T09:20:00.000+02:002008-11-28T09:20:00.000+02:00snukke het hiir menier om my agterna te sit ... te...snukke het hiir menier om my agterna te sit ... te agtervolg k'n jy maar se.
Jelle moet jelle voorbeeldig gedra hirri naweek... en munni dte texidrywers skel nie ,,, wees dankbaar, jy kon Lagos se seuntjies in jou dorp gehad het.. :) :)Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-1832578008630270342008-11-28T09:14:00.000+02:002008-11-28T09:14:00.000+02:00Jippeee, dis Vrydag!! Is daar snoek in Lagos Uncl...Jippeee, dis Vrydag!! Is daar snoek in Lagos Uncle Mac? Ek glo ook dit is 'n bestiering...

Geniet die laaste dag van die week en die laaste werksdag van November, dis amper vakansie!!

;-) ♥♥♥Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-67765249415607831182008-11-27T21:43:00.000+02:002008-11-27T21:43:00.000+02:00Predikant Gawi sendling in Botswana onner my kjenn...Predikant Gawi sendling in Botswana onner my kjennirkjies - daai wat jelle Boesmanne noem - weet altyd te se TOEVALLIG bestaan nie, dit beteken bloot "Toe Val die Heer se Lig daarop" andersom, dis Bestiering ... maar net as jy luister / gehoorsaam is.
Dankie Kaaskop - jy moet mar diekant toe kom, Lagos is lekker soel. Dwergie sukkel meddi bril ding, as sy uit die moutir klim assi errkon aan was, da' wasem daai brille so op hulle lyk of 'n oragge kjent hulle met tekkie-white bygekom het. [Askies Juffrou Fourie ... dit was ek wat jou bril ge-'tekkie-white' het mar ek was net stannert 7]
Bojaan ... wanner is jy weer in Lekki ? ik wil vir jou snoek braai ...Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-87160782150462782952008-11-27T20:05:00.000+02:002008-11-27T20:05:00.000+02:00Dit sneeu nie meer nie Kiets, dit is nou te warm, ...Dit sneeu nie meer nie Kiets, dit is nou te warm, 'n hele 7 grade! Maar dis grys en donker buite, die straatverligting skakel eers 9 uur af en in die middag om kwart oor 3 weer aan.- Hi Mac, goed om van jou te hoor en dankie vir alweer 'n pragtige storie. - Die Madagaskar taxi is dan nog erger as dit wat mens meemaak in New York. Ek het daar 'n T-shirt gekoop met die teks "I survived a Yellow Cab ride in Downtown Manhattan". Ek het 'n paar gesurvived, maar goed vir my gesondheid was dit nie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-15245673365296504112008-11-27T12:23:00.000+02:002008-11-27T12:23:00.000+02:00Ai Jewlsie, het jy ook in Madagskar taxi gery? Ek...Ai Jewlsie, het jy ook in Madagskar taxi gery? Ek kan nie eers onthou of die dingetjie wat eintlik 'n karretjie genoem word vier wiele gehad het nie, en of dit een van daai drie-wiel karretjies was nie... Dit was daai dag lekker warm en bedompig, en elke keer wanneer die bestuurder om 'n draai gejaag het, het hy sy deur oop en toe geswaai vir 'n bietjie "aircon"...Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-20906909321507726122008-11-27T12:19:00.000+02:002008-11-27T12:19:00.000+02:00Hiersie Kiets Jeweeltjie! Jammer ek was so stil ju...Hiersie Kiets Jeweeltjie! Jammer ek was so stil julle, maar ek het die afgelope 4 weke my ou alietjie afgewerk om die ontwikkelaar 1,4 miljoen rand te spaar. Vir my bring dit niks meer as my fooie in nie, maar darem 'n tevrede en dankbare klient.

Ai dis so lekker om van Ondier en die Oompie te hoor. Kasie, sneeu dit daar by jou?

En Petrysie, daar is nie iets soos toeval nie. Daar is wel die Heer se bestemming...Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-88504894766522137872008-11-27T11:49:00.000+02:002008-11-27T11:49:00.000+02:00Spikkels, niks gebeur toevallig nie, hoor? Een va...Spikkels, niks gebeur toevallig nie, hoor? Een van die dae speel jy weer orkes-viool... Moet erken, dis darem 'n ongewone sameloop van omstandighede!!!

Dit klink vir my asof dit maar oral in Afrika so sleg gaan met die bestuurdery en die gate in die paaie. My onthou van Madagaskar se taxi-ritte gee my nou nog nagmêrries!! Gelukkig het dié spulletjie nie bonthonde nie...

Rooikoppie, alles reg daar by jou? Jy en Katjie is darem besonders stil!! Ek mis julle!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-5205384932549090862008-11-27T10:31:00.000+02:002008-11-27T10:31:00.000+02:00Hoe weet mens of jy iets aan toeval moet oorlat of...Hoe weet mens of jy iets aan toeval moet oorlat of nie? En of dit dalk 'n "teken" is? :-) So twee weke terug loop ek 'n ou vriendin van my op bakkiesboek raak, ons was beste pelle toe ons albei nog op skool was en saam in die jeug-simfonie-orkes viool gespeel het. En ons was saam Madagaskar toe. Na skool het die kontak heeltemal verbreek. Ons het albei by dieselfde Mnr. Fourie vioolles gehad, en hy was (en is steeds) die dirigent van die ERJO... En met die raaklopery vertel sy sy het pas weer begin met vioolles by Mnr. Fourie, en speel nou weer viool in die Johannesburgse Simfonie Orkes. En sy wil weet wanneer kom sluit ek ook aan? Verlede Sondag na kerk gaan ek toe ook by my ma-goed en pa-goed se huis aan om my viool op te laai, want dis Kerssangdiens Sondag en ekke moet speel. Maar die weeeeird ding het gisteraand gebeur. Ek het Menlyn toe gegaan om bietjie geskenkies te koop. En daar, in Menlyn, voor Edgars val alle plekke op die aardbol, loop ek in Mnr. Fourie en sy vrou vas. Hulle bly eintlik in Benoni... Hoe toevallig is dit nie...? En na die vinnige nuusopvang, met die groetery, sê hy vir my: "Jy moet by die JSO kom aansluit..." :-)Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-76101041146850462032008-11-26T23:41:00.000+02:002008-11-26T23:41:00.000+02:00Bonthond! Dis 'n ou truuk daai in Nigerië. Die row...Bonthond! Dis 'n ou truuk daai in Nigerië. Die rowers hou ook 'n mak een dan, dan staan een ou in die pad en die andre met die hiena kruip weg in die bos, as 'n taxi stop storm hulle uit en spring hiena en al in die taxi. Nigeriers het hul eie sin vir humor. Op n manier geniet ek die chaos in Lagos. Die goue reel van bestuur in Lagos: Don't make eye contact! Want as die anner ou weet jy't hom gesien gaan hy nie stop nie. Jy kyk annerpad en ry net, dis al hoe jy plek kry. Ek was al in 'n ongeluk, op pad na dieselfde Lekke toe. Maar gelukkig kan mens selde vinnig ry. Geniet dit Mac!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-21754063698225479872008-11-26T19:35:00.000+02:002008-11-26T19:35:00.000+02:00Liewe Vlakkies, ek weier!! Julle moet maar snaaks...Liewe Vlakkies, ek weier!! Julle moet maar snaaks wees hier waar ons julle twee kan dophou en geniet!!!! Jy het in elk geval nie mooi genoeg gevra nie!! ;-))Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-24348177403061454112008-11-26T18:26:00.000+02:002008-11-26T18:26:00.000+02:00Jeweeltjie, jy moet vir my daai snaakse ou grapjas...Jeweeltjie, jy moet vir my daai snaakse ou grapjas se vonkadres lat kom, solat ek ennie ouman mekaar kan vermaak. Seblief. Hoop die ou gat sy pens loop stane wegsweet in daai verniet sôna.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-20812721335417948322008-11-26T17:39:00.000+02:002008-11-26T17:39:00.000+02:00Lag-lag bonthond? Uncle Mac, jy het wraggies nie ...Lag-lag bonthond? Uncle Mac, jy het wraggies nie jou sin vir humor verloor nie!!! Baie welkom terug - ek het jou VERSKRIKLIK baie gemis!!!! Vyf soene!! Vertel nog en stuur liefde vir Dwergie!!!!Anonymousnoreply@blogger.com