tag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post781968983107058310..comments2023-09-01T15:27:26.611+02:00Comments on Lekkerkry Plaas: Lekker week vir almal!Lekkerkry Plaashttp://www.blogger.com/profile/02752251504364736088noreply@blogger.comBlogger103125tag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-15525733081617713102011-01-13T10:23:20.146+02:002011-01-13T10:23:20.146+02:00iddc qpdgh bigtits234 ozvgpc h gm n bohiddc qpdgh bigtits234 ozvgpc h gm n bohAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-63663887586110384982008-10-02T09:47:00.000+02:002008-10-02T09:47:00.000+02:00aai Makou. Wat kanne man sê anners as "sterkte" .....aai Makou. Wat kanne man sê anners as "sterkte" ... watewwir dit beteken in sulke tye .. maar sterkte daar met alle mooi betekenisse wat jy daaraan kan heg... Mag Ons Heer jou Moeder in di ehote van Sy hand koester en self bemoeienis maak met haar spoedige herstel en beterskap ... en geduld vir julle wat die wag hou. Vlaktes - vlie vooruit en voorspoedig en munni die koerante haal nie ... behalwe vir die aankondiging dat jy Nobel prys wen.
JeweleKjent: Kan jy daar by die Datsunblaai sommer vir S F 'm "PM" plak en vi hom sê vi huffel PLaas Maats die naweek kom inloer of saamhang ... of laat weet sommer vir my direk by oom.mac by gmail dot com. Ek sal so graag ieder en alk van julle wil sien ... ek het spesiaal al my stories mooi afgestof ...Unknownhttps://www.blogger.com/profile/03879059524119585803noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-39795231637365997532008-10-02T09:29:00.000+02:002008-10-02T09:29:00.000+02:00MAKOU!!!! Goeie môre!! Was die sonsopkoms ook da...MAKOU!!!! Goeie môre!! Was die sonsopkoms ook darem vir jou mooi vanoggend? Elke nuwe dag bring nuwe hoop en my wens is dat al die donker dae van jou lewe vir altyd verby is!! Sterkte vir Ma-lief en gee haar 'n drukkie van my af, sal jy? Hoe gaan dit vanoggend met haar?

Vlakkies, reis veilig!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-89454328118649744972008-10-02T09:20:00.000+02:002008-10-02T09:20:00.000+02:00So 'n bek moet jêm kry!! Hallo Makou!! Kom hier ...So 'n bek moet jêm kry!! Hallo Makou!! Kom hier dat ek jou 'n vet druk kan gee!! ;-)Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-60683485110835421972008-10-01T22:30:00.000+02:002008-10-01T22:30:00.000+02:00Hi almal! Baie dankie vir al die ondersteuning en ...Hi almal! Baie dankie vir al die ondersteuning en mooi woorde, ek waardeer dit opreg.

My ma reageer goed en dit lyk of daar wel verbetering is. Sy kan nie praat nie, maar kan darem nou al gesigte herken.

Ek sal bieg dat ek wel sluiplees, want ek moet op hoogte bly van wat aangaan met my plaas maters. Die laaste klompie maande was nie juis maklik vir my nie en die beproewinge baie.

Vanmiddag toe ek so na sonsondergang kyk toe besef ek dat daar nog steeds hoop is en dat die pad vorentoe net beter kan word.

Lekker slaap almal!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-33628857735622733922008-10-01T22:23:00.000+02:002008-10-01T22:23:00.000+02:00Robyntjie, as jy dalk fodies neem van die Jakarand...Robyntjie, as jy dalk fodies neem van die Jakarandas, sal jy dan vir my stuur? Ek sal so happy wees!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-12179452705403506802008-10-01T22:11:00.000+02:002008-10-01T22:11:00.000+02:00Vlakkies, goeie reis terug en sterkte daar innie v...Vlakkies, goeie reis terug en sterkte daar innie verte. Ek hoop jy het jou tydjie in SA geniet.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-74035345697300077082008-10-01T20:05:00.000+02:002008-10-01T20:05:00.000+02:00Petrysie, voorlat ek môre vroe-agtermarrag weer op...Petrysie, voorlat ek môre vroe-agtermarrag weer oppie vliemasien klim, kan jy jou tamatiekissietjie by die klavier gat loop neersit en vir my Coenie se Drie susters speel.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-58780435185520179832008-10-01T20:02:00.000+02:002008-10-01T20:02:00.000+02:00Watervoël, sterkte ou maat.Watervoël, sterkte ou maat.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-4177424503135764402008-10-01T20:01:00.000+02:002008-10-01T20:01:00.000+02:00Jeweeltjie, ons het gat loop leer van kiekies neem...Jeweeltjie, ons het gat loop leer van kiekies neem. Daar's mos daai anner Kampvierplaas waarie manne en vrouens mittie vierwieldryf mouterkarre kyer. Nou Landie kyer ok daar mit sy regte naam. Drie vannie manne, my Langkleinboet, Landie se seun en nog 'n anner ou het ons geleer van kiekies neem. Toe ek gat loop sit, is daar 'n man so twee plekke van my af. Ons skud blad en stel ons sig sellers aan mekaar voor. Maar hoe weet ek nou die man is Landie. Toe beginne hy vir my bedye lat ek nou eintlik die Vlaktekind is en so aan en so vort.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-37711577920613998482008-10-01T17:19:00.000+02:002008-10-01T17:19:00.000+02:00Nou goed dan, Kaasie, Rooiveer het gekraai vannie ...Nou goed dan, Kaasie, Rooiveer het gekraai vannie lag... ;-)) Hê-hê! Hoop jy het vir jou 2 sterk sambrele gekoop? Jy laat my verlang na 'n vriendin van my wat alles twee-twee van koop. Toe ek haar daarna vra, toe weet sy nie eers sy doen dit nie. Lyk my sy hou ook van 'spares' innie kas!!

ROBYN!!!! So lekker om jou weer te sien! Alla-mapstieks, ek het jou gemis!! As dit enige troos is, een van my katte was langer as 'n maand weg en het weer teruggekom. Miskien kuier Felix net lekker...

Spikkels, ek dink nou aan daai liedjie: (Wo)man, ohoo, beautiful woman - you controll the world I'm living in... Maar ek dink jy is té jonk om te onthou want jy het nie eers 'n soapbox nie... ;-))

Ag jitte, ek het sooooooo lekker gewerk vandag!!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-89338979445507380162008-10-01T11:38:00.000+02:002008-10-01T11:38:00.000+02:00Ok, Spikkels.....speel vir ons n' lekker Strauss W...Ok, Spikkels.....speel vir ons n' lekker Strauss Wals....en daarna iets ligs van Vivaldi....so sag en lig soos n' vlinder...was skugter die sappies van die lente bloeisels opslurp...en verder dartel... dan Pretoria...Jakaranda stad.......tralala...tralala....☺☺☺....Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-6540425973438544222008-10-01T08:53:00.000+02:002008-10-01T08:53:00.000+02:00En dis vandag die eerste dag van die tiende maande...En dis vandag die eerste dag van die tiende maande van die tweeduisend en agtste jaar van ons Lieven Heer...

Ek't nie 'n soapbox nie, ek't tamatiekissies, daai met die rooi en groen ZZ2 stiekers op die kant, en die twee is opmekaar gestapel.

So, wat wil julle hoor? Ek's vandag se piano (wo)man... ;-)Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-61084597673450307822008-10-01T08:47:00.000+02:002008-10-01T08:47:00.000+02:00Goeie môre al die maaikies....wat n' heeeerlike 1s...Goeie môre al die maaikies....wat n' heeeerlike 1ste Oktober oggend...die Jakarandas is geklee in hul pers gewaad....die son pak sy mooiste strale uit vir die dag... die voeltjies is verspot uitbundig....en ons kan dit sien en beleef!!!....Hantie kry weer vandag en môre behandeling....so na die derde dag voel sy olik en baie moeg maar vir die res is sy baie positief en daar is altyd n' glimlag op haar gesiggie...Makou laat weet hoe dit met jou mamma gaan....dink aan jou!!!mooi daggie vir elkeen...en onthou die GLIMLAG!!!!....Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-63993634231182714422008-09-30T22:41:00.000+02:002008-09-30T22:41:00.000+02:00Lekker snoesig slapies almal....xxxxLekker snoesig slapies almal....xxxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-66417819311003025242008-09-30T21:48:00.000+02:002008-09-30T21:48:00.000+02:00Kiets...veels geluk met die Ramkatjies se verjaard...Kiets...veels geluk met die Ramkatjies se verjaardag...hoe sê hulle...liewer laat as nooit....mag hulle nog vele vreugde en geluk in jul lewe bring...dis harde werk en baie opoffering...maar daar gaan n' dag kom...wanneer julle terug kyk...en sommige insidente gaan baie vaag wees en ander glad nie meer onthou word...die tyd gaan so gou verby....geniet elke oomblik....Amper vergeet ek om te noem...my kietie kat Filo-Lilo(Felix)...is weg...eers het ons gedink sy kuier net weer soos gewoonlik by Hantie hulle...want sy was ewe tuis in beide huise...maar toe Hantie bel en vra of ons Filo-Lilo gesien het besef ons dat daar is fout...dis nou twee weke later en sy is nog steeds weg...ons harte is baie seer...ons het haar 7 jaar gehad...en sy was ons dogtertjie in die huis...ou Guyver is ook bie ongelukkig...soek en meeau oral en mis haar vreeslik....sal net wonder wat het gebeur.....Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-2402263216727189062008-09-30T21:37:00.000+02:002008-09-30T21:37:00.000+02:00Hier's ek op my "soapbox"...soos julle seker kan a...Hier's ek op my "soapbox"...soos julle seker kan agter kom,gaan dit dol met my...daardie gesegde van "ek weet nie waar is my kop of stert"...wel ek beleef dit intens...ek mis julle soooo baie...dink wel baie aan julle en sal julle nooit ooit in die steek laat....Makou...hoop dit gaan sommer gou beter met jou mamma...dink aan jou en ek het ogies toegemaak vir jou en jou gesin....STERKTE!!!!Jewlsie,ek is so agter die tyd...vertel...is die kampery nog aan...Kasie,ek het nou so lekker gelag oor jou sambreel episode...stuur so bietjie van daardie ree hier na ons kant toe....ek bekyk vandag juis die Jakarandas so....hulle is besig om hul self reg te maak vir die 1st Oktober...dis te pragtig...oral sien jy die pers tussen die groen....moet nog probeer om n' paar fodies te neem....Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-36003093126354214532008-09-30T21:15:00.000+02:002008-09-30T21:15:00.000+02:00Jeweel, wat het geword van Rooiveer se gevoel vir ...Jeweel, wat het geword van Rooiveer se gevoel vir humor? Enige voël sal homself mos vrek lag as daar iets verskrikliks met 'n kat gebeur.
Ek wens partykeer die Kaashane wou net so kraai oor die SA politiek van vandag as hulle in die ou dae gedoen het, toe het hulle mos altyd geweet wat die oplossing was. Nou kom hulle seker agter dit was nie die regte een nie en nou is hulle stil.
Op jul mooi somersaand het ek nou 'n storietjie oor ons herfsweer. Dit storm en reën vir die beker. Vanoggend stap ek werk toe met my ou sambreeltjie, en toe is ek nou baie bekommerd of die dingetjie nou gaan hou in die storm. Wonderlik genoeg het dit goed afgeloop. Voor ek my kantoor instap besluit ek die sambreeltjie moet nou droog word en park hom in die stoor. Toe vergeet ek die stoor se deur het so'n klemding wat die deur vanself toemaak. Klap die deur toe en vat my sambreeltjie saam. Pr in sy Mr!
Toe koop ek vanmiddag sommer twee nuwes, een vir spaar.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-67025541635113874102008-09-30T21:01:00.000+02:002008-09-30T21:01:00.000+02:00Makou, ek hoop jy lees nog saam met ons. Sterkte, ...Makou, ek hoop jy lees nog saam met ons. Sterkte, hoop alles kom reg.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-86759807318313666522008-09-30T19:55:00.000+02:002008-09-30T19:55:00.000+02:00Landie. Ai, Vlakkies, dit het sommer mooi herinne...Landie. Ai, Vlakkies, dit het sommer mooi herinneringe teruggebring. Hoe het jy hom raakgery... ehm, raakgeloop? En hoe het julle mekaar herken? Die eerste woordplaaskuier het ons maters nog nie foto's rondgestuur en aan facebook behoort nie. So stap Landie en sy vrou die geselskap binne en ek storm op haar af - vas oortuig sy is ons woordmaaitjie, maar toe beduie sy na Landie se hemp toe waarop groot staan: "Land Rover!!!" Ten minste het ek haar hartlik verwelkom!! ;-)) Hoe gaan dit met hulle? Kuier jy lekker? Ek het Vroulief se mooi ring met my eie oë en vingers waardeer. Stunning!!!! Wees goed vir mekaar, hoor?

Spikkels, jy gee my energie! Droom nog oor hoe mooi die lewe is en vertel my daarvan!! Ek hou daarvan om jou opgeruimde woorde te lees, asseblief!!!

Kaasie, daar het g'n haan gekraai oor die kat-insident nie... Hoe kraai die hane in Laagland oor die politiek in ons mooi land? Moenie ophou foto's neem nie, hoor?

Dis 'n besonderse mooi aand in Afrika, in Pretoria, in Lyttelton-Manor. Wens ons kon nou braai, sixties musiek luister en net weer giggels deel soos van ouds! Ek mis so baie van julle!! Spring asb. vanaand op jou soapbox en vertel ons hoe dit met jou gaan!! Want ons almal mis vir jou...

Soos altyd! Liefde, Jewls xxxxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-85888674922775168442008-09-30T18:09:00.000+02:002008-09-30T18:09:00.000+02:00Ek sit nou en dink dat geen kind op aarde wil hoor...Ek sit nou en dink dat geen kind op aarde wil hoor dat dit sleg gaan met 'n ouer nie... Ons geliefde Makou se Ma-lief lê in Intensief na 'n beroerte. Ogies toe, 'seblief maaitjies!! xxxxxAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-22705746689087262402008-09-29T14:45:00.000+02:002008-09-29T14:45:00.000+02:00halloooooooooooo! dis darem 'n lieflike dag vanda...halloooooooooooo! dis darem 'n lieflike dag vandag nè? die weer is pragtig en die hemel is blou en die bome vol bloeisels en die lug vol liefde!! mwah!!Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-51809299715806446852008-09-28T21:48:00.000+02:002008-09-28T21:48:00.000+02:00Naandsê. Nou gou gekom inloer om te sê ek leef no...Naandsê. Nou gou gekom inloer om te sê ek leef nog. Die week sal ok maar half rowwerag wees totlat ek weer Donnerag wegvlie. Mac, jammer lat ek nou nie kan totsiens sê nie. Sterkte vir doer annerkant. Laat weet maar hoelat dit daar gat. En vir die wat hom nog ondou, ek het gister vir Landie raakgery ... ehm raakgeloop. Hy het vannie ou plaas af geverdwyn oorlat sy werk nie wou gehad het lat hy moet plaastoe vonkie.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-61157923675429606042008-09-28T11:12:00.000+02:002008-09-28T11:12:00.000+02:00Kiets, bly om te hoor die vakansie was lekker, en ...Kiets, bly om te hoor die vakansie was lekker, en baie geluk met die kleinmanne wat natuurlik te vinnig groot word. Mag hulle net goeie gesondheid in die oë staar in die nuwe lewensjaar. - Jeweel, het Rooiveer homself nie doodgelag nie toe die kat innie wasmasjien geblksm het? - Stil oppie plaas, nou drie koppe koffie gedrink en nog niemand gesien nie. Maar in elk geval 'n lekker Sondag vir julle almal.Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6519456795914228948.post-52146852640269333322008-09-26T15:50:00.000+02:002008-09-26T15:50:00.000+02:00Gaan kyk gerus op bakkiesboek vir verjaarsdagfotos...Gaan kyk gerus op bakkiesboek vir verjaarsdagfotos.cathttps://www.blogger.com/profile/15788508986252339771noreply@blogger.com