Saturday, May 22, 2010
Tuesday, September 1, 2009
September 2009 - dis lente!

Dit is die maand September, die mooiste mooiste maand.
Ehm, ja ek weet dis nie hoe die dokter gesê het nie. Maar waarom mag net Oktober die mooiste mooiste maand wees? Waarom mag ons net in Oktober viooltjies in die voorhuis hê?
Besluit sommer nou September gaan ook ‘n mooiste mooiste maand wees. Met viooltjies in ons plaas se voorhuis.
Vroulief en Vlaktekind.
Sunday, August 2, 2009
Augustus - tyd vir wind en daai laaste wintersnikke.

Gebeure in ‘n Tuin – wat in Oktober eers lewe, maar reeds oor gedroom word in die Maand van die Wind, Augustus…
O, wat ‘n lewe is dit diè een wat ek leef!
Rondom my kop val appels swaar gelaai met ‘n soete rypheid na die grond!
Volronde trosse uit die wingerd vul met hul nektar my mond!
Vanself reik die naartjies en nuuskierige perskes na die greep van my hand…
En in die verbygaan struikel ek oor waatlemoen en spanspek en bekoring!
Maar dan, omring deur magrietjies, gryp die gras my en trek my neer op sy sagte groen lower,
en fluister soos ‘n beminde in my oor: “Dis byna die maand van Oktober!”
Saturday, August 1, 2009
Dis 'n jaar...
Die eerste plaaskuier by Steak and Ale:
Van links - agter: Zulu, Kiets en Landy
Voor: Robyntjie, Jewls, Koos Kampkoors en Mieks
Hierdie hoofie gaan net vir die dag op wees, more begin ons met Augustus amptelik!
Wednesday, July 1, 2009
Julie - en ons kyk terug na die laaste kuiertjie.
BIRTHDAY BLESSINGS
Tables are set for a celebration of live
Flames of light warm the atmosphere
Glass filled blossoms smile openly
Colorful friendships of pink and blue
Yet the glass is transparent always new
We sit to be served like kings and queens
Of God’s creation.
Two friends stand tall with pride
Years of nostalgic remembrance
Brings stories of Gods grace
Stands of life hang softly around their faces
Lines of love have formed their personalities
The gift of smiles are abundantly shared
Hugs of hope and new friendships sealed.
A cake of delight all covered with sweet moments
Languages of joy fill spaces of time
Stories of past struggles and future pleasures,
Will roam in spaces now and through distant lines
Thankful greetings and ever lasting life to share
To be grateful for birthday wishes to share.
Blue Crane – Lekkerkry kuier – 13.06.2009
Foto: Bernice Rietveld, Gedig: Blondt
Wednesday, June 3, 2009
Junie en dis regtig winter.
Ek kry die ou possie in my vonkposbussie en eers toe besef ek ek het my pligte as bestuurder van hierdie plaas vreeslik versuim:
"Liewe Katjie, ek wag al heeldag dat jy Junie-maand
moet aankondig op die plaas! As jy 'n tekort aan
foto's het, hier is een van my Boernale wat vandag
5 jaar oud is!!! Dis duidelik dat al die vroutjies
op hierdie erf op iemand se kop sit!! ;-))
Hoop julle is almal baie gesond en gelukkig!!
Liefde, Jewls. xxxxx"
Monday, May 4, 2009
Wednesday, April 1, 2009
Tuesday, March 3, 2009
Sunday, February 1, 2009
Sunday, January 4, 2009
Monday, December 1, 2008
Somer Kersfees tyd - dis Desember!
onder die suiderkruis,
Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis.
2. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeue-oue taal.
Kyk, selfs die nagtelike swye vertel die ou verhaal.
Kersfees kom, Kersfees kom –
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somer-kersfees
In hierdie land, o Heer.
3. Voel jy ook nou sy warm liefde as ons die dag gedenk,
Toe Hy sy Seun aan ons gegee het – ons grootste Kersgeskenk.
Christus kom, Christus kom –
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder Somer-kersfees
In hierdie land, o Heer.
Refrein:
Kersfees kom, Kersfees kom –
Gee aan God die eer.
Skenk ons ‘n helder
Somer-kersfees
In hierdie land, o Heer.
Monday, November 3, 2008
Thursday, October 2, 2008
Friday, September 12, 2008
Lekker week vir almal!
Monday, September 1, 2008
Monday, August 25, 2008
Monday, August 18, 2008
Heyto, dis koud vanmore en hallo Smousie!
Monday, August 11, 2008
So na Vrouedag, mag almal 'n lekker week hê!
Tuesday, August 5, 2008
Mieks ons gaan jou mis.

Liewe Mieks, Ek het gistermiddag vir jou 'n wit roos in my tuin gaan pluk. Toe ek die naweek my rose gesnoei het het hy vir my so mooi daar aan die boom gelyk dat ek hom daar gelos het. Maar gistermiddag het ek hom gaan pluk en langs my bed gaan sit om jou te onthou. Net so het Jesus daai mooiste roos in die tuin gepluk om langs Sy bed te sit. Vaarwel vriendin, sien jou weer, soos jou geliefde Coenie sing.






