Friday, May 30, 2008

Naweek geselsies vanaf 30 Mei


More more almal - so op die Vrydagoggend is dit tyd vir 'n nuwe kekkelplekkie.

Monday, May 26, 2008

Kekkelbekke vanaf 26 Mei


Lekker kekkel! As ek sien hierdie word baie lank sal ek 'n nuwe hokkie maak.

Wednesday, May 21, 2008

Donderdag dinge

Kombuis opgeruim, AGA gepak en skout reggesit vir more oggend. Die huishoudster het 'n besige dag more so vannaand word alles vir more reggesit.

Woensdag kletsies


More almal. Lekker kuier vandag.

Tuesday, May 20, 2008

Dinsdaggeselsies



Goeiemore! Die koeie is gemelk maar die huishoudster is laat.

Monday, May 19, 2008



Goeimore op die Maandagoggend! Nuwe kekkelplekkie vir almal.

Friday, May 16, 2008

Uitspantyd


Hier is 'n spiksplinternuwe geselsdraad vir die naweek. Lekker kuier hierso, Maandag maak ons weer 'n nuwe kamertjie oop.