Monday, July 28, 2008

Julie is op 'n einde


More almal - heerlike sonskyndag!

Monday, July 21, 2008

Tweede laaste week in Julie


Tulpe uit Kasie se wêreld vir hierdie week - hoop julle week is sonnig en vrolik.

Monday, June 30, 2008

Amper Julie


More almal! Die plaaskatte kuier lekker hier om die Aga - kom kuier saam.

Monday, June 23, 2008

23 Junie week


Maandagoggend en Mattewis lê lekker knus hier langs die Aga.

Tuesday, June 17, 2008

Na die langnaweek.....


Ten einde laaste, 'n nuwe kletsplekkie om 'n glasie rooiwyn vir die winterkoue.