Thursday, May 15, 2008

Welkom by die plaas

More more almal - welkom by die plaas se nuwe werf en opstal. Ek wou hierdie nie doen nie maar lyk my ons is nou genoodsaak. Ek sal 'n opskriffie vir ons maak meeste dae (naweke sal ons dalk op die vorige dag s'n moet aangaan - en dan kan ons almal in die comments gesels - gaan na die comments toe en kliek en skryf. Maklik! Mail my as jy 'n probleem het. Kiets

O ja, as ons nou mooi aan die gang is dan sal ek julle verduidelik hoe om 'n possie te maak - dan kan ons selfs fotos by sit.

55 comments:

Anonymous said...

More julle! Kiets, jou doring! Nou gaan ons mos kan kuier. Ek sal die dinge hier fyn dophou. Makou

Anonymous said...

More julle! Kiets, jou doring! Nou gaan ons mos kan kuier. Ek sal die dinge hier fyn dophou. Makou

Anonymous said...

More julle! Kiets, jou doring! Nou gaan ons mos kan kuier. Ek sal die dinge hier fyn dophou. Makou

Anonymous said...

toe vat jy my limelight! cool, nou wat ga ek nou met myne maak? groeni

Makou said...

O genade! Lyk my ek was n bietjie haastig met die knoppies.

Rudie Thirion said...

Nou wat gat nou hier aan. Ek kom nog lekker by die ou plaas yt. Nou net weer 'n draai daar geloop maak. Lyk maar erg verlate en toegegroei, maar hy's nog daar.

Makou said...

Hi Vlakkies. Weet nie jong, ek kon ook nog inkom. Miskien sal dit lekkerder en beter werk hier op Kiets se werf.

Anonymous said...

Hallo.

Anonymous said...

Gits julle, ek kan nie in die ou plaas kom nie. Maar wat wil julle doen? Ons kan altyd 'n padwyser hierheen los, of wil julle maar daar aanhou?

Anonymous said...

Dankie Katjie en Groenie vir die moeite wat julle gedoen het om vir ons 'n nuwe woordplaas te gee. Ek kan nog inkom op Dana se plaas en Kampkoors s'n, maar ek kon sedert gisteraand niks geblog kry nie! Makou, is jy altyd so haastig met alle knoppies? ;-))

Anonymous said...

Hi Maters,sjoe dis nou n' groooot verrassing,Kiets dankie vir al jou moeite,kom ons drink gou n' moerige koffietjie op die stoep,ek het heerlike skons,arbei konfyt en room....dan wei ons die nuwe stoep in,ai,hier is tot nuwe meubels,met die pragtigste helder oortreksels,pienk ,blou en pers,net om die winter bietjie vrolik te maak...mooi dag vir elkeen...xxxx

Makou said...

Jeweeltjie, jy weet mos ek's n haastige oukie! :-))))

Makou said...

Hi Rooikop! Jy't ons gekry! Hier gaan ons nog lekker kuier!

Anonymous said...

Wel, hoop julle hou van ons windpomp - tensy iemand 'n mooier foto het (Ann?) is dit nou ons plaas. Nou moet ek bietjie probeer werk inhaal nadat julle my so besig gehou het vanoggend- sies vir julle! ;)

Unknown said...

halloooo

Unknown said...

O hallo, nou waar's Bospatrys heen? Sal maar weer probeer... ;-))) Ek laaik ons windpomp kwaai Kieters!!

Anonymous said...

Ptrysi - gaan by Name?url en sit dan net nie 'n URL in nie. Jy kom nou op jou Blogger ID in en dit sal nie verander nie. Welkom hier - daars mooi nuwe kussings vir die stoepvloer.

Anonymous said...

Gits en dit was ek hierbo - ek bedoel Name/URL - hier maak ek ok nou droog maar dis uit haastigheid.

groeni said...

ok, ko ons try again... lo da!!! **** eks ok hie

Unknown said...

lo da grn!! Kom ons kyk wie spring nou hier uit...

Anonymous said...

Nou dalk?

Makou said...

Daar's hy Patrys! Geweet jy's n slim girl! :-))))

Anonymous said...

Wooohooo!! Bospatrys is terug!!! Dankie dankie dankie Kieters!! Dis sommer nou vinnig en maklik...

Anonymous said...

Agge nee Makou, ek wil ook 'n prentjie byhê!! Hoe doen 'n mens dit??

Makou said...

Patrys, ek sien jy skryf anoniem. Ek dink jy moet eers registreer (amper soos op Facebook).

Bospatrys said...

Wag wag, ek dink ek't dit nou...

Bospatrys said...

Woohooo, hier's ek nou in my volle glorie!!

Anonymous said...

Julle,ek lag nou soooo lekker...Patrysie het jy nog al jou vere aan...jy stoei en stoei...maar jy kom waar jy wil wees:-))))man dis nou heerlik om so vinnig in en uit....

Anonymous said...

Kiets!!!maak net die tyd reg...anners dink ek dis amper tjaaila tyd:-))))

Bospatrys said...

Hallo Rooikop-Lindatjie!! Ooo, dis lekker... ons moet net onthou om so nou en dan by die ou plaaswerf te gaan inloer en ons verlore siele en vriende hierheen te beduie... soos Leon en Hippo en wb en Kanoepie en Kiewiet en Bergbok en en en...

Kietiekat said...

Gits ons word nou deftig ne! Rooikappetjie, ek weet nie hoe om die tyd ding te verander nie - ek sal maar soek . Ek dink ons is op US tyd of so iets. Ek het vir Hippo, WB, Bergbok ens laat weet - Vroulief sal vir Kiewiet laat weet en Juweeltjie het die Smousie laat weet. Ek het ok Mieks en natuurlik ZOuga laat weet. Sal jy Kanoepie laat weet?

Lekkerkry Plaas said...

Ok tyd is nou uitgelaat - ek kry dit nei vernader nie. O ja, dis Kiets wat hier praat, maar in haar rol as Lekkerkry se huishoudster.

Bospatrys said...

Oe la laa, dis 'n dèftige plasie diè... huishoudster nogal! ;-))

Kietiekat said...

Chief cook en bottlewasher. Of dalk kan NApoleon maar daai titel dra. Ek wou myself nou nie aanmaan as Plaasbestuurder nie - ek dink dis Vlakkie se joppie.

Anonymous said...

Julle,ek kom nou net van shoppies af,dis kokend warm...of sal ek sê..ek wil mos soos n' Eskimo aantrek....wonner hoe sal dit lyk as ek my truitjie uittrek...net om so bietjie af te koel....:-))))
Kiets,ek dink daardie Blinkidee trofee gaan ons nou aan jou oorhandig,Jewlsie waar is jy,jy moet die plegtigheid reel....en ons moet nog n' party gooi om almal behoorlik welkom te heet....sjoe hier is baie werk...en ek smelt van die hitte!!!!

Kietiekat said...

Wel cheers vir eers julle - lekker doeks. Ek vat die pad biki vroeg.

Anonymous said...

oeeeee dis lekker, skop my stewels uit, koffi kan hierlangs. ek join! o f, nout ek my pwd vergeet, groeni

Bospatrys said...

oeee dis lekker, skop my stewels uit, koffie kan hierlangs. ek join! o frek, nout ek my password(?) vergeet... Koebaai!! Dit was nou 'n interessante dag op hierdie nuwe ou plaas... ;-)

Anonymous said...

ek try weer!!!!!

Anonymous said...

ok, o f!!!!! ag hel, eks vandag sommer dubbel blond! sorry man, sukkel erg. sal ma eers ga vino en da we probeer :)

Anonymous said...

Hi,Groenie..ek het nou bietjie afgekoel..nee,ek het nie topless gesit....hou op giggel...ek het net die aircon kouer gestel....geniet jou koffietjies....wat eet ons...ek is honger!!!!...iets soos mmmmmm...nee man,jy maak nou dat my breins nie wil werk...Groenie hou op!!!!mmmmmm....hou op lag vir my...ek weet...ek weet...as ek nie warm is.... is ek honger....hi,hou op...ek het ook gevoelens....mag elkeen n' histeriese lekker aand op die stoep beleef...wees lief vir mekaar ....xxxxx

Anonymous said...

ok, nou's da 2 girls op hitte?! ek het ga netbal kyk, nou ja, ek het in std4 laas gespeel, so di reels was 'n uitdaging, hulle het ni van my nock-on kommentaar gehou nie.... ek het amper soos john macenroe gevoel met die oe wat my so begluur.. wat van 'n sundowner... as die son onner is, down ons die laaste tequila! wie bring sa?

Anonymous said...

haai rooikop, jy weet wat gebeur as dit te koud raak?! het ek al gevra of jul gehoor het van die kanibaal wat sy skoonma uitgekk het?

groeni said...

ok, nou't ek weer aangejaag....

Anonymous said...

Hierie niewe ding het my nou heel deermekaar.

Anonymous said...

Lat ek weer probeer.

Anonymous said...

Smaak my die ding wil nou vir my bedye lat ek my wagwoord gevergeet het. Dis nou as ek die Ingels reg verstaan. Maar hierie ding wat julle nou vir ons gebedye het werk dam, so nou kan ek ok weer saam gesels.

groeni said...

oe-hoe! dit is nie net ek wat blooond is nie! hallo vlakkies!

groeni said...

ek google en speel nou so lekker met die goed, dat ek agterkom iemand gebruik my naam ydelik op anner blogs! o f. nou sal ek moet plan maak, toe help dink asb! daar is geen manier dat ek 'n dubbel of tripple ganger wil he/wees nie! :(

groeni said...

wat van die een?

groeni said...

die kleur is mos dieselle?

Makou said...

Goeie more maters! Yippppie!!! Dis Vrydag! Ek sien ons het nou sommer n Smarag ook bygekry. :-))) Nou wat van Robyn vir Rooikop? Jeweeltjie, wat maak ons jou? n Skitter diamant?

Anonymous said...

Goeie môre al die geveerdes en edelstene en vlaktes!! Wat 'n pragdag daar buite!! Mag dit 'n Kalahari-mooi dag vir almal wees!!!

Anonymous said...

Genade,mens kan julle ook nooit alleen los...gaan altyd oorboord!!!
Smarag...nou vir wat word jy aangegluur as jy die waarheid kwytraak,laat my dink toe ek altyd langs die skool rugbyveld geparadeer het,die een pa skreeu mos op n' dag,duik hom!!! breek sy nek!!!...en hier vlam die Rooikop behoorlik...en ek tree die meneer aan...oor sy onvanpaste en onbehoorlike uitlatings....is ook toe kapokhaan met my....ouers kan soms gruwelik raak...van daardie dag het ek op die paviljoen bly sit...want ek het geweet wat goed is vir my en die res....

Anonymous said...

Mathew FAIL =D